Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 38:22 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ek sal in die oordeel met hom tree met pes en met bloed en Ek sal ’n geweldige stortreën, met haelstene, vuur en swael op hom, op sy leërs en op die baie volke wat saam met hom is, laat reën.

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 38

Kyk Yegezk'el 38:22 in konteks