Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 36:5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

so sê יהוה-God: “Ek het sekerlik in die vuur van My jaloesie teen die res van die nasies gepraat en teen die hele Edom wat My land vir hulleself as erfenis opgedeel het. Met die vreugde van hulle verstand, wil en emosie het hulle die mense verag, om hulle uit te dryf as gevangenes en hulle te plunder;”

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 36

Kyk Yegezk'el 36:5 in konteks