Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 33:27 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

So moet jy vir hulle sê: ‘So sê יהוה-God: “So waar as Ek leef, die wat in die puinhope is, sal sekerlik deur die swaard val en wie ook al op die oop veld is, gee Ek aan die wilde diere oor om opgeëet te word en die wat in die vestings en in die grotte is, sal deur die pes sterf.

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 33

Kyk Yegezk'el 33:27 in konteks