Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 33:22 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die hand van יהוה was op my in die aand, voordat die vlugtelinge gekom het en Hy het my mond oopgemaak op die tyd dat hulle in die oggend na my toe gekom het. My mond is dus oopgemaak en ek was nie meer stom nie.

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 33

Kyk Yegezk'el 33:22 in konteks