Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 28:25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

So sê יהוה-God: “Wanneer Ek die huis van Yisra’el versamel vanuit die volke onder wie hulle verstrooi is en Ek My afgesonderdheid in hulle duidelik sal maak voor die oë van die nasies, dan sal hulle in hul land bly wat Ek vir My dienskneg Ya’akov gegee het.

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 28

Kyk Yegezk'el 28:25 in konteks