Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 28:24 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Daar sal nie meer vir die huis van Yisra’el ’n steekdoring of pynlike doring wees van enige wat rondom hulle is, wat hulle verag het nie; dan sal hulle weet dat Ek יהוה-God is.”

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 28

Kyk Yegezk'el 28:24 in konteks