Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 26:20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

dan sal Ek jou afbring saam met dié wat afgaan in die put, na die mense van ouds en Ek sal jou laat bly in die onderste dele van die aarde, soos die antieke puinhope, saam met die wat in die put afgaan sodat jy nie bewoon sal word nie, maar Ek sal lof, eer en aanbidding gee in die land van die lewendes.

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 26

Kyk Yegezk'el 26:20 in konteks