Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 25:15-17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

15. So sê יהוה-God: “Omdat die F’lishtyne in wraak opgetree het en hulle gewreek het met minagting van lewens om met ewige vyandskap te vernietig;”

16. daarom, so sê יהוה-God: “Let op, Ek sal My hand uitstrek teen die F’lishtyne en selfs die K’retiërs afsny en die wat oorbly van die seekus vernietig.Yir 47

17. Ek sal groot vergelding op hulle uitvoer met woedende teregwysings en hulle sal weet dat Ek יהוה is wanneer Ek My wraak oor hulle bring.”’”

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 25