Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 20:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

maar Ek het gehandel ter wille van My Naam (Karakter en Outoriteit) sodat dit nie onteer sou word in die oë van die nasies onder wie hulle was nie, voor wie se oë Ek My bekend gemaak het aan hulle, om hulle uit Mitzrayim uit te bring.

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 20

Kyk Yegezk'el 20:9 in konteks