Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 20:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle het egter teen My rebelleer en was nie gewillig om na My te luister en te doen nie; hulle het nie die verwerplike dinge van voor hulle oë weggegooi of die afgode van Mitzrayim laat staan nie. Toe het Ek vas besluit om My toorn oor hulle uit te giet, om My toorn teen hulle te laat uitwoed in die land van Mitzrayim,

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 20

Kyk Yegezk'el 20:8 in konteks