Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 19:13-14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

13. Nou is dit in die woestyn geplant, in ’n dor en dorstige land.Yir 36:30 ’n Klaaglied is dit en ’n klaaglied het dit geword.

14. Vuur het uitgegaan uit sy beste takke en sy vrugte verteer en geen sterk tak is daarin gevind om die septer van ’n heerser te word nie.

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 19