Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 18:29 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die huis van Yisra’el sê egter: ‘Die pad van יהוה is nie reg nie.’ Is My paaie nie reg nie, o huis van Yisra’el? Is dit nie júlle paaie wat nie reg is nie?

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 18

Kyk Yegezk'el 18:29 in konteks