Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 18:24 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

As die onpartydige en opregte man egter wegdraai van regverdigheid, oortredinge pleeg en doen volgens al die verwerplikhede wat die bose oortreder doen, sal hy dan leef? Al sy onpartydige en opregte dade wat hy gedoen het, sal nie onthou word nie; vir sy troueloosheid wat hy gedoen het en sy sonde wat hy gedoen het, vir hulle sal hy sterf.

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 18

Kyk Yegezk'el 18:24 in konteks