Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 16:37 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

let daarom op, Ek sal al jou minnaars versamel waarmee jy plesier gehad het, almal wat jy liefgehad het en almal wat jy gehaat het. So sal Ek hulle van alle kante af teen jou bymekaarmaak en jou naaktheid aan hulle ontbloot sodat hulle jou volle naaktheid kan sien.

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 16

Kyk Yegezk'el 16:37 in konteks