Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 16:20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

“Meer nog, jy het jou seuns en jou dogters, wat jy vir My geboorte aan gegee het, gevat en hulle aan afgode geoffer om verteer te word. Was jou hoererye dan so ’n klein sakie?Deut 18:10; 2 Kon 17:17; 2 Kon 21:6; 2 Kro 28:3

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 16

Kyk Yegezk'el 16:20 in konteks