Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 16:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

So is jy versier met goud en silwer en jou klere was van fyn linne, sy en geborduurde materiaal. Jy het fyn meel, heuning en olie geëet en jy was uitermate mooi en het vooruitgegaan tot koninklikheid.

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 16

Kyk Yegezk'el 16:13 in konteks