Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 12:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Laai die bagasie op jou skouer voor hulle oë en dra dit in die donker uit. Jy moet jou gesig bedek sodat jy nie die land kan sien nie, want Ek het jou as ’n teken gemaak vir die huis van Yisra’el.”

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 12

Kyk Yegezk'el 12:6 in konteks