Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 10:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe steek ’n gérub sy hand uit van tussen die gérubs, af na die vuur wat tussen die gérubs was, vat daarvan en gee dit in die hande van die man wat in linne aangetrek is; wat dit gevat en uitgegaan het.

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 10

Kyk Yegezk'el 10:7 in konteks