Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 10:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy het met die man wat in linne aangetrek was gepraat en gesê: “Gaan in tussen die draaiende wiele onder die gérub in en maak jou hande vol met kole van vuur vanaf tussen die gérubs en strooi dit oor die stad.” Hy het voor my oë ingegaan.

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 10

Kyk Yegezk'el 10:2 in konteks