Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 1:28 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Soos die voorkoms van die reënboog in die wolke op ’n reëndag, so het die omringende glans gelyk. So was die voorkoms van die beeld van die Gemanifesteerde Teenwoordigheid van יהוה. Toe ek dit sien, het ek op my gesig geval en ’n Stem hoor praat.

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 1

Kyk Yegezk'el 1:28 in konteks