Ou Testament

Nuwe Testament

Tz'fanyah 3:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

daarom, wag vir My,” verklaar יהוה, “vir die dag wat Ek opstaan as ’n getuie. Inderdaad, My besluit is om nasies te versamel, koninkryke te vergader om My verontwaardiging op hulle uit te gooi, al My brandende woede, want die hele aarde sal deur die vuur van My ywer verteer word,

Lees volledige hoofstuk Tz'fanyah 3

Kyk Tz'fanyah 3:8 in konteks