Ou Testament

Nuwe Testament

Spreuke 20:20-23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

20. Wie sy vader of sy moeder vloek, sy lamp sal geblus word.

21. ’n Erfenis wat aan die begin haastig verkry is, sal nie teen die einde geseënd wees nie.

22. Moenie sê: “Ek sal boosheid terugbetaal,” nie, maar wag op יהוה dat Hy jou kan help.

23. Wisselende gewigte is verwerplik in die Teenwoordigheid van יהוה en vals weegskale is nie goed nie.

Lees volledige hoofstuk Spreuke 20