Ou Testament

Nuwe Testament

Spreuke 18:22-24 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

22. Hy wat ’n goeie vrou vind, vind iets goeds en verkry guns van יהוה. Hy wat ’n goeie vrou uitsit uit sy huis, sit die goeie uit sy huis.

23. Die arme praat nederig, maar die ryke praat van groot dinge.

24. Daar is vriende wat maar net vriende is en daar is ’n vriend wat vaster is as ’n broer.

Lees volledige hoofstuk Spreuke 18