Ou Testament

Nuwe Testament

Spreuke 13:9-11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

9. Die lig van die regverdige sal hom verheug, maar die lamp van die bose sal uitgesit word.

10. Die bose man doen skandelike dinge, maar by die goed-ingeligte is wysheid.

11. Rykdom wat onregverdig verkry is, sal minder word, maar hy wat regverdig invorder sal sy rykdom vermeerder.Ps 1

Lees volledige hoofstuk Spreuke 13