Ou Testament

Nuwe Testament

Spreuke 13:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy wat raad verag, sal daardeur vernietig word, maar hy wat die opdragte respekvol vrees sal gespaar word. Die bedrieglike man sal nie voordeel trek nie, maar ’n wyse man, wie se werke goed is, sal voorspoedig wees.Spr 14:27

Lees volledige hoofstuk Spreuke 13

Kyk Spreuke 13:13 in konteks