Ou Testament

Nuwe Testament

Rut 4:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Al die mense en die oudstes wat by die stadspoort was, het geantwoord: “Ons is getuies.” Hulle het hom geseën en vir hom gesê: “Mag יהוה hierdie vrou wat in jou teenwoordigheid kom, maak soos Ragel en soos Le’ah, want hulle het saam die huis van Yisra’el opgebou; mag jy waardiglik doen in Efrat en naam maak in Beit-Legem!

Lees volledige hoofstuk Rut 4

Kyk Rut 4:11 in konteks