Ou Testament

Nuwe Testament

Rut 4:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ek het verder ook vir Rut, die Mo’aviet, die vrou van Maglon, gevat om my vrou te wees, om die naam van die dooie oor sy erfenis op te rig sodat die naam van die dooie nie afgesny sal wees en sy herinnering nie vergeet word tussen sy broers en sy familie nie; julle is getuies op hierdie dag.

Lees volledige hoofstuk Rut 4

Kyk Rut 4:10 in konteks