Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 9:28 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe sê Ga’al, die seun van `Eved: “Wie is Avimelekh en wie is Sh’khem dat ons hom sou dien? Is hy nie die seun van Yeruba’al en is Z’vul nie sy luitenant nie? Dien die manne van Hamor, die vader van Sh’khem, maar waarom moet ons hóm dien?

Lees volledige hoofstuk Rigters 9

Kyk Rigters 9:28 in konteks