Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 7:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe sê יהוה vir Gid’on: “Die manne is nog te veel; bring hulle af na die water en Ek sal hulle daar vir jou toets. Dit sal daarom wees dat hy van wie Ek vir jou sê: ‘Hierdie een moet saam met jou gaan,’ hy moet saam met jou gaan, maar elkeen van wie Ek vir jou sê: ‘Hierdie een moenie saam met jou gaan nie,’ hy moenie gaan nie.”

Lees volledige hoofstuk Rigters 7

Kyk Rigters 7:4 in konteks