Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 7:25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle het die twee leiers van Midyan gevang, `Orev en Ze’ev en hulle het `Orev by die rots van `Orev doodgemaak en Ze’ev by die parskuip van Ze’ev terwyl hulle Midyan agtervolg het en hulle het die koppe van `Orev en Ze’ev van oorkant die Yarden af, na Gid’on toe gebring.

Lees volledige hoofstuk Rigters 7

Kyk Rigters 7:25 in konteks