Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 7:24 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Gid’on het boodskappers deur die hele Bergland van Efrayim gestuur en gesê: “Kom af teen Midyan en beset die waterpunte voor hulle, so ver as tot by Beit-Barah en die Yarden.” So is al die manne van Efrayim bymekaargeroep en hulle het die waterpunte beset tot by Beit-Barah en die Yarden.

Lees volledige hoofstuk Rigters 7

Kyk Rigters 7:24 in konteks