Sy was gewoond om onder die palmboom van D’vorah te sit, tussen Ramah en Beit-El, in die Bergland van Efrayim en die seuns van Yisra’el het na haar toe opgekom vir uitspraak.