Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 4:17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Sisra het te voet gevlug na die tent van Ya’el, die vrou van Hever, die Keiniet, want daar was vrede tussen Yavin, die koning van Hatzor en die huis van Hever, die Keiniet.

Lees volledige hoofstuk Rigters 4

Kyk Rigters 4:17 in konteks