Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 21:5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe sê die seuns van Yisra’el: “Wie is daar van al die stamme van Yisra’el wat nie opgegaan het na die vergadering tot יהוה nie?” Omdat hulle ’n plegtige eed geneem het teen die een wat nie opgegaan het na יהוה in Mitzpah nie en gesê het: “Hy sal sekerlik gedood word.”

Lees volledige hoofstuk Rigters 21

Kyk Rigters 21:5 in konteks