Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 20:23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die seuns van Yisra’el het opgegaan en gehuil voor יהוה tot die aand toe en יהוה geraadpleeg en gesê: “Moet ons weer optrek om te veg teen die seuns van my broer, Binyamin?” יהוה sê: “Trek teen hom op!”

Lees volledige hoofstuk Rigters 20

Kyk Rigters 20:23 in konteks