Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 19:23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het die man, die eienaar van die huis, uitgegaan na hulle toe en vir hulle gesê: “Nee, my manne, moet asseblief nie so boos optree nie; aangesien hierdie man in my huis ingekom het, moenie hierdie daad van skande doen nie.Lev 18:22,23; Lev 20:13; Rom 1:27; 1 Kor 6:9; 1 Tim 1:10

Lees volledige hoofstuk Rigters 19

Kyk Rigters 19:23 in konteks