Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 19:22 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Terwyl hulle feesvier, let op, het die manne van die stad, sekere waardelose manne, die huis omsingel en hard aan die deur geklop en hulle het met die ou man gepraat, die eienaar van die huis en gesê: “Bring die man uit wat in jou huis ingekom het dat ons met hom gemeenskap kan hê.”

Lees volledige hoofstuk Rigters 19

Kyk Rigters 19:22 in konteks