Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 18:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe gaan die vyf manne weg en hulle kom by Layish en sien dat die mense wat daarin is, in veiligheid bly volgens die lewenswyse van die Tzidoniete, stil en veilig, want daar was geen heerser wat hulle verneder het vir enige iets in die land nie en hulle was ver van die Tzidoniete af en het geen transaksies met enige mens gehad nie.

Lees volledige hoofstuk Rigters 18

Kyk Rigters 18:7 in konteks