Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 18:30 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die seuns van Dan het vir hulle die gesnede beeld opgerig en Y’honatan, die seun van Gershom, die seun van M’nasheh, hy en sy seuns was priesters vir die stam van die Daniete tot op die dag dat die land oorgeneem is.

Lees volledige hoofstuk Rigters 18

Kyk Rigters 18:30 in konteks