Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 18:22 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Nadat hulle ’n ent weg was van Mikhay’hu se huis af, is die manne van die huise wat naby Mikhay’hu se huis staan, bymekaargeroep en hulle het die seuns van Dan ingehaal.

Lees volledige hoofstuk Rigters 18

Kyk Rigters 18:22 in konteks