Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 18:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het die vyf man, wat gegaan het om die land van Layish te verken, aan hulle bloedverwante gesê: “Weet julle dat in hierdie huise ’n skouerkleed, huisafgode, ’n gesnede en ’n gegote beeld is? Nou dan, oorweeg wat julle moet doen!”

Lees volledige hoofstuk Rigters 18

Kyk Rigters 18:14 in konteks