Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 17:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy het vir sy moeder gesê: “Die elf honderd sikkels silwer wat van u gevat is en waaroor u ’n vloek uitgespreek het voor my ore, let op, die geld is by my, ék het dit gevat.” Sy moeder sê: “Geseënd is my seun deur יהוה!”

Lees volledige hoofstuk Rigters 17

Kyk Rigters 17:2 in konteks