Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 16:20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Sy het gesê: “Die F’lishtyne is op jou, Shimshon!” Hy het uit sy slaap wakker geword en gesê: “Ek sal uitgaan soos die vorige kere en myself losruk.” Hy het egter nie geweet dat יהוה van hom af weggegaan het nie.

Lees volledige hoofstuk Rigters 16

Kyk Rigters 16:20 in konteks