Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 15:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe vra die F’lishtyne: “Wie het dit gedoen?” Hulle sê: “Shimshon, die skoonseun van die man van Timnah omdat dié sy vrou gevat en haar vir sy metgesel gegee het.” Die F’lishtyne het opgegaan en haar en haar vader met vuur verbrand.

Lees volledige hoofstuk Rigters 15

Kyk Rigters 15:6 in konteks