Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 15:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe trek drie duisend man uit Y’hudah af na die rotskloof van `Eitam en vra vir Shimshon: “Weet jy nie dat die F’lishtyne heersers is oor ons nie? Wat is dit wat jy ons nou aangedoen het?” Hy sê vir hulle: “Soos hulle aan my gedoen het, so het ek aan hulle gedoen.”

Lees volledige hoofstuk Rigters 15

Kyk Rigters 15:11 in konteks