Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 14:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe sê sy vader en moeder vir hom: “Is daar onder die dogters van jou familie, of onder ons hele volk, nie ’n vrou dat jy gaan om ’n vrou uit die onbesnede F’lishtyne te vat nie?” Shimshon sê egter vir sy vader: “Kry haar vir my, want sy lyk goed vir my.”

Lees volledige hoofstuk Rigters 14

Kyk Rigters 14:3 in konteks