Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 12:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

dan vra hulle vir hom: “Sê nou, Shibbolet!” As hy egter sê: “Sibbolet” omdat hy dit nie reg kan uitspreek nie, dan gryp hulle hom en maak hom by die Yarden-driwwe dood. So het daar dan in dié tyd van Efrayim twee en veertig duisend man geval.

Lees volledige hoofstuk Rigters 12

Kyk Rigters 12:6 in konteks