Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 12:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe is die manne van Efrayim bymekaargeroep en hulle het oorgegaan na Tzafon en vir Yiftag gesê: “Waarom het jy oorgegaan om teen die seuns van `Ammon te veg sonder om óns te roep om saam met jou te gaan? Ons sal jou huis oor jou afbrand.”

Lees volledige hoofstuk Rigters 12

Kyk Rigters 12:1 in konteks