Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 11:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Gil’ad se vrou het vir hom geboorte gegee aan seuns en toe die seuns van die vrou groot word, het hulle Yiftag uitgedryf en vir hom gesê: “Jy sal nie ’n erfenis hê in ons vader se huis nie, want jy is die seun van ’n ander vrou.”

Lees volledige hoofstuk Rigters 11

Kyk Rigters 11:2 in konteks