Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 11:17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het Yisra’el boodskappers gestuur na die koning van Edom om te sê: ‘Laat my asseblief deur u land trek,’ maar die koning van Edom wou nie luister nie en hulle het ook na die koning van Mo’av gestuur, maar hy wou nie instem nie; daarom het Yisra’el in Kadesh gebly.

Lees volledige hoofstuk Rigters 11

Kyk Rigters 11:17 in konteks